Hesiodos (Oudgrieks: Ἡσίοδος), of Hesiodus (Latyn), is naas Homeros die oudste bekende Griekse digter. Weinig is oor sy lewe bekend en slegs enkele biografiese gegewens kon uit sy werke afgelei word. Hesiodos leef in die middel van die 8ste eeu v.C.
Developed by StudentB